<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>4/4 S009</time_sig>
<lyrics>[P1]
.  (E B C#m A) E B E
   INLEIDING x3 ()  .... (DROM EN BASE UIT) (BASE NA INTRO IN)

[V1]
.E                   B          C#m       A
 My Pa het altyd sy eie bybelversies opgemaak
.    E          B             C#m         A
 Ja daar was 'n bybelvers vir elke liewe saak
.E       B              C#m     A E     B             A
 Maar sy gunsteling was Moses 5:3 - Jy mag nie worry nie

[V2]
. E            B         C#m     A  E  B                C#m   A
 Dan was daar ander soos Jacob 1:10 - Trou is nie perde koop nie
.E                B           C#m  A  E      B                C#m    (A)
 En dan was daar Josef 11 vers ...212 - 'n Skoolkind mag nie rook nie
.E              B   C#m          A E               B               C#m (A)
 Ek onthou nog Agab ... 300 vers 8  - My seun gaan druk vir ons 'n drie
.E        B             C#m     A E      B             A
 Maar sy gunsteling was Moses 5:3  - Jy mag nie worry nie
. A
 Jy mag nie worry nie
.A
 Jy mag nie worry nie. (Hold A for 2.5 bars)

[C1]
.      E                     B
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie,
.     C#m                    A
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie
.   E              B
   Moses 5:3 - jy mag nie worry nie
.     C#m                   A
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie

[B1]
.   (E B C#m A)  E  B A
   TUSSENSPEL x1 (Hang on last A for 2 bars)

[V3]
.E       B   C#m         A E                   B      C#m        A
 Nebukadneser .. 17 vers 4 - Gaan haal vir jou Pa 'n lekker koue bier
.E   B    C#m      A E                B                   C#m          A
  Abumeleg 19 vers 5 - Gaan roep daai Ma van jou met haar lekker sexy lyf
.E            B         C#m          A E            B          C#m             A
 Ag daar was baie, soos Mamon 1 vers 2 - wat jy wil he, sal jy kry, as jy dit gee
.E    B    C#m      A E            B             A             A
  Serubabel 17 vers 0 - wat is dan mooier as 'n bosveldleeu se brul

[P2]
.  A A             E                      B
   Ja .. hy't die bybel beter opgese as enige dominee
.           C#m                      A  .... (A A A A)
   Maar sy beste vers van almal was Moses 5:3
.      E                     B
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie,
.     C#m                    A
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie
.   E              B
   Moses 5:3 - jy mag nie worry nie
.     C#m                    A
   Jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie

[P3]
.  (E B C#m A) E B A
   TUSSENSPEL__(x3) Hang on A for 4 Bars

[B2]
.          E                          B
   Dis 'n sonde om te worry, dis 'n sonde om te stress
.  C#m                      A
   Bly maar net blymoedig; doen maar net jou bes

[B3]
.           E                         B
   Dis 'n sonde om te worry, dis 'n sonde om te stress
.  C#m                            A
   Eet en drink en bid en lag en vry en los die res

[C2]
.           E                               B
   Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie
.          C#m                              A
   Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie
.           E                               B
   Jy's 'n kind van God jy mag nie worry nie
.   C#m            A
   Moses 5:3 - jy mag nie worry nie, jy mag nie worry nie

[P4]
.  (E B C#m A) E B A
   TUSSENSPEL (x3). Hold on A - Wait for Philip

[C3]
.    A
   Moses 5:3, (ALLES STIL) Jy's 'n kind van God
.                      E
   Jy mag nie worry nie .... (BEKFLUIT IN DROMME TERUG)</lyrics>
<title>Moses vyf vers drie</title>
<tempo>104</tempo>
<author>Philip Moolman</author>
<key>E</key>
<aka>Lurianne: Moses</aka>
</song>